Sunday, May 9, 2010
Wikus, Anél, Armand en Jayden (8 Mei 2010)
Dit was vir my so lekker om hierdie gesinnetjie van 4 af te neem! Armand (7) was verseker die groot 'sport' van die dag met al sy mannewales - 'n regte "laaitie" :)
Anél en Wikus - ek hoop julle geniet die voorsmakie van jul foto's!
Tuesday, May 4, 2010
Kaelin, Logan & Jaden Botha (1 May 2010)
Kaelin se hand saam met dié van haar ouma en oupa
Klein Lente is nie deel van die Botha gesin nie, maar sy het so oulik gelyk waar agter die stoel wegkruip dat ek haar moes bysit ;)
Shaun & Miguel
Sunday, May 2, 2010
Bennie, Anne-Marie & Tian (1 May 2010)
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)