Met 'n groot bondel ballonne agterna het die vier van ons Dinsdagmiddag 'n deeltjie van Middelburg gaan verken. Emmerentia en Franco se klein seuntjie, Stephan, is sekerlik een van die pragtigste blou oog seuntjies wat ek nog gesien het!
Dit was fun om julle af te neem. Geniet die foto's!
Sjoe, die foto's het baie mooi uitgekom! Dankie Yolande... Jy doen uitstekende werk! :) Emmerentia
ReplyDeleteBEAUTIFUL!
ReplyDeleteDis So pragtig!
ReplyDelete