Sunday, May 23, 2010

Hannelie, Elrike en Carina (22 Mei 2010)

Saterdag het ek vir Hannelie en haar twee dogters, Elrike en Carina, in Witbank afgeneem. As ek geweet het arme Elrike se been is so seer as gevolg van 'n motorfietsongeluk, het ek nie 'n berg gekies om op foto's te neem nie! Haha. Maar ek dink die foto's het wonderlik uitgekom.
Dankie dat ek julle kon afneem! Julle is beautiful!

1 comment:

  1. VREK vriendin jou foto's is so ongelooflik mooi!! En ek sê nie net so omdat ek jou BFF is nie. =) Dis regtig mooi ek kom loer altyd wat hier aangaan... Ek is trots op jou friendy!

    ReplyDelete

Tell me what you think..